Ons het by Mtunzini na 'n rivier gery.
Hule het 2 krokideli ge sien. Ons het op 'n
paadjie gery dit was 'n hout paadjie
Ek en my nefie het dieselfde tyd saam verjaar as ek. My verjaardag was soeper en lekker ek het 7geword my nefie het 12 geword en my maatjies by die skool het my gebel ek het die hele tyd balonne geblaas♥♥♥♥♥♥♥♥♥♥♥♥♥
Comments
Post a Comment