Ons het dolfyne gesien!

Ons het van haaie geleer.
Ons het dolfyne gesien! 
Daar was 'n skwool😍😍🐢🐾


Ek was eerste  bang.
Maar Mamma het my vas gehou. 
Maar ek was nogsteets bang Maar mamma het 'n plan gemaak mamma het saam met my oner toe gegaan 

Maar toe ek die dolfyne ge sien het
Maar toe was ek nie meer bang nie

CHARMA CLOETE blog❤️πŸ’—πŸ’›πŸ’šπŸ’™πŸ’œπŸ’“πŸ’žπŸ’•❣πŸ’–πŸ’˜πŸ’


Comments

  1. What a brave adventurer you are Charma!

    ReplyDelete
    Replies
    1. dankie ek mis tanie baie ek huil sommer van Charma
      ek wens ek kon bietjie bj jli gaan oor slaap I♥ jou
      ♥♥♥♥♥

      Delete

Post a Comment

Popular Posts