Skip to main content

Posts

Featured

die brug wat ons met fietse ge ry het

Ons het by Mtunzini na 'n rivier gery. Hule het 2 krokideli ge sien. Ons het op 'n paadjie gery dit was 'n hout paadjie Ek en my nefie het dieselfde tyd saam verjaar as ek. My verjaardag was soeper en lekker ek het 7geword my nefie het 12 geword en my maatjies by die skool het my gebel ek het die hele tyd balonne geblaas♥♥♥♥♥♥♥♥♥♥♥♥♥

Latest Posts

Mamma en die hero

My Ouma

Mondpelaan

Ons het dolfyne gesien!