Mamma en die hero

Ons het gaan rots klim


Dit was lekker 

Ek het bang
Ge wort 

Ek het ge huil
Pappa het my kom help
Mamma het my kom
Troos ek het by 'n gleef vas ge sit😭👎🏻
Ek het baaja ge huil
My oo het 'n waater val ge
Wort 


Mamma en Pappa

Comments

  1. Sjoe, ek is seker jy was baie benoud gewees...hoe wonderlik dat jy 'n dapper Pappa het wat kom help en 'n liewe Mamma wat groot drukkies uitdeel! Met Jesus aan jou sy kan jy baie kranse klim!

    ReplyDelete

Post a Comment

Popular Posts